top of page
HERMAN AGENBAG.jpg

NG Kerk Goudini

Tuis: Welcome

​

​
Ons gemeente is geleë in die pragtige Rawsonville tussen die wynlande.

Van hier af leef ons ons roeping om saam met alle ander gelowiges te werk aan die uitbreiding van die koninkryk van God regoor die hele wêreld.

Ons is 'n groot plattelandse gemeente van volgelinge van Jesus wat mekaar en die Here opreg lief het en waar almal waarlik welkom is.
 
Tuis: About
bottom of page