top of page

Dokumente

rina en phillip.jpg

Huwelike

As u daarin belangstel om by ons u huwelikseremonie te behartig vul asb die vorm in en stuur aan ons Skriba by goudini@compnet.co.za

DOOP.jpg

Doop

As u daarin belangstel om by ons te doop vul die vorm in en stuur aan ons Skriba by goudini@compnet.co.za

kerk geteken.jpg

Nuwe Intrekkers

As u nuut is in ons gemeente vul asb hierdie vorm in en stuur dit aan ons Skriba by goudini@compnet.co.za

Roudienste

Hierdie vorm sal u inlig t.o.v alle reëlings en kostes vir roudienste in die kerkgebou. U kan dit aflaai, voltooi en aan die skriba stuur by goudini@compnet.co.za

Nuwe Logo.png

Kerk Almanak

Laai 2024 se kerk almanak af om op hoogte te bly van al die belangrike datums

dorpswyke_edited.jpg

Dorpswyke

Hier is 'n kaart wat illustreer hoe die wyke in die dorp ingedeel is asook wie die ouderling en diaken van daardie wyk is. Volg hierdie skakel vir volledige kaart op"Google Maps". https://www.google.com/maps/d/embed?mid=1dYmMRuxA--_61pKAVLxKiZn2gpIKvek4

Korona virus maatreëls

Hoe hanteer ons gemeente die Korona virus? Sien die aangehegte dokument.

POPIA Toestemming vorm

Voltooi asb die toestemming vorm en stuur aan die skriba. Maak asb seker u onderteken die vorm duidelik. Stuur asb die getekende en voltooide vorms na die skriba by goudini@compnet.co.za

POPIA Versoek om aanpassing vorm

U kan hierdie vorm voltooi en onderteken as u u bestaande inligting wil aanpas. Stuur asb voltooide vorm aan Skriba of u kan dit by die kerkkantoor indien.

POPIA Beswaar vorm

U kan hierdie vorm voltooi en onderteken as u 'n beswaar het dat u inligting vir slegs gemeentedoeleindes gebruik sal word. Stuur asb voltooide vorm aan Skriba of u kan dit by die kerkkantoor indien.

Dokumente: Schedule
bottom of page