top of page
Bibles

Eredienste

Daar is kinderkerk tydens die diens asook kategese vir Graad 1-3, ons het ook 'n moederskamer, bring die hele gesin!


Daar is ook kategese na die diens vir kinders vanaf Graad 4-10 en Belydenisklas vir Graad 11's.

Eredienste geskied elke Sondag oggend om 09:00

Eredienste: Quote
bottom of page